Tselane endie reus
Home | Content | Tselane endie reus

Written stories

Tselane endie reus

Lank, lank gelede, toe daar nog reuse op die aarde was en hoenders kon praat,

het ’n arm vrou saam met haar dogter, Tselane, in ’n klein huisie gewoon.

Omdat sy niemand gehad het om na Tselane te kyk nie,

moes die vrou haar kind alleen by die huis los wanneer sy elke dag haar lande gaan ploeg het …