Die towerhalssnoer
Home | Content | Die towerhalssnoer

Written stories

Die towerhalssnoer

Daar was eenmaal ’n boer met die naam Vusi wat baie, baie sterk was.

Niemand het geweet hoe hy dit doen nie, maar hy kon maklik twee koeie gelyk optel en dra.

Een oggend toe Vusi wakker word, hardloop hy paniekerig rond. “My halssnoer!

Wie het my towerhalssnoer gesteel?” roep hy. “Daarsonder sal ek al my krag verloor,

en sal ek net soos al die ander mense wees!” Hy storm na die venster toe,

net betyds om te sien hoe ’n klein seuntjie soos blits weghardloop…