Die suurlemoensoektog
Home | Content | Die suurlemoensoektog

Written stories

Die suurlemoensoektog

Lank gelede was daar ’n land waar elke soort vrugteboom gegroei het.

Die enigste vrug wat niemand ooit gesien of geproe het nie, was die suurlemoen.

Op ’n dag raak die koning se gunstelingdogter, Bokang, siek.

Baie dokters en sangomas probeer haar help, maar Bokang word nie gesond nie.

Uiteindelik word ’n baie ou sangoma ingeroep. “Êrens in hierdie land is daar ’n suurlemoenboom,” sê sy vir die koning.

“As jy vir Bokang die sap van een van die suurlemoene gee, sal sy gesond word …