Die ontsnapping
Home | Content | Die ontsnapping

Written stories

Die ontsnapping

Lank gelede het ’n nare reus twee kinders gesteel en hulle sy slawe gemaak.

Heeldag lank moes hulle kos maak, skoonmaak en sy vuil klere was.

Die reus het nooit die voordeur gesluit nie, want hy het geweet sy troetelkraai sou nie toelaat dat die kinders ontsnap nie.

Die voël het baie skerp oë gehad en vir die reus alles vertel wat hy sien.

Laat een aand, toe die reus hard snork, sit die kinders saam en fluister.

“Ons sal nooit ontsnap nie!” fluister Neo vir Nunu. “Daardie voël sal vir die reus vertel sodra ons probeer!”

Hulle dink ’n rukkie na. Toe sê Nunu: “Ek weet! Kom ons …